---
Borgskappe kelder Port en Wynfees

Die feesorganiseerders van die Calitzdorp Port en Wynfees het vroeër vandeesweek aangekonding dat die fees as gevolg van 'n gebrek aan borgskappe gekanselleer sal word. Dit is nadat Absa en die Kannaland Munisipaliteit besluit het om nie die fees finansieel te steun nie. Volgens 'n woordvoerder van Absa het die bank besluit om hul betrokkenheid by die fees te beëindig …

Read more.

---

Latest Classified Adverts

---

Latest News from Kannaland.com | 24 January 2019 |  Prepared for: reader reader