---
Waternoodlyn vir Kannaland

Eden Distriksmunisipaliteit se rampbeheersentrum het aangekondig dat 'n waternoodlyn nou beskikbaar is om die misbruik van water in Kannaland te bestuur. Inwoners word aangemoedig om by die waterbeperkings te hou en oortreders, lekplekke en gebarste pype by die waternoodlyn op 044 805 5063 aan te meld. Misbruik sluit in: * Lekkende of gebarste pype. * Verkwisting. Gevalle waar water gebruik …

Read more.

---
Kannaland Storytelling Initiative - Next Session

Few travelers or passers-by ever stop in Zoar or Amalienstein. Apart from the occasional tourist, those who do manage to turn off Route 62 either have family here or are collecting workers to help with the harvest or on a building project elsewhere. After all, there seems to be little here to see, or do or eat. Even the Wikipedia …

Read more.

---
Gratis noodhulpkursusse vir Kannaland

Die ambulansdienste in Ladismith en Calitzdorp beplan om die Emergency First Aid Respondents (EFAR) kursus oor die volgende paar maande gratis in die streek aan te bied. Die kursus wat deur beide die Universiteit van Stellenbosch en die Universiteit van Kaapstad gesertifiseer is, gee mens die nodige kennis om eenvoudige lewensreddende tegnieke toe te pas totdat gespesialiseerde mediese hulp opdaag. …

Read more.

---

Latest Classified Adverts

---

Latest News from Kannaland.com | 24 July 2019 |  Prepared for: reader reader