---
Maak jou stem dik

Maak jou stem dik en sê. Is dit hoe jy die dam se naam wil hê? Die nuwe dam wat die Departement van Waterwese vir Ladismith beplan, sal na wat verneem word, die Swartbergdam heet. Hoe hou jy van die naam? Neem deel aan die nuwe peiling. Doen dit nou.

Read more.

---
Kannaland tot water-rampgebied verklaar

Kannaland Munisipaliteit het Vrydag die deksel gelig op die water situasie in Ladismith. Volgens 'n persverklaring wat laat Vrydag uitgereik is, het die munisipale raad van Kannaland reeds op 30 Januarie die streek as water-rampgebied verklaar. Die onthulling volg 'n week nadat Die Burger op sy voorblad berig het dat Ladismith glo binne weke sonder water kan wees. Die persverklaring …

Read more.

---
Ladismithers pak mekaar oor water.

'n Bekgeveg het op Facebook uitgebreek waartydens inwoners van Ladismith mekaar en die munisipaliteit aanvat oor 'n munisipale kennisgewing wat op 4 Februarie op die dorp uitgedeel is. Die kennisgewing dui op 'n nagenoeg 100% verhoging van die watertariewe vanaf 1 Februarie 2015. Dit is nie onmiddelik duidelik of die verhoging ook van toepassing is op Calitzdorp, Vanwyksdorp en Zoar …

Read more.

---

Latest Classified Adverts

---

Latest News from Kannaland.com | 24 July 2019 |  Prepared for: reader reader